Looi hom

So 'n paar bands gaan die kitare in die suide van Joburg looi dat die honde tjank en dis alles vir 'n goeie doel.

Woef, ek sê! Dis waarvoor 'n paar metal bands 5 November die amps op 11 gaan oopdraai.

Die charity gig by Sundowners in Alberton is vir al daai wonderlike wollerige tjommies.  Daar gaan selfs 'n mechanical bull wees as jy tydens metal jou rodeo skills wil wys.

Die volgende bands gaan jam dat die wolwe tjank:
17:00 - Arondite
18:00 - Get Up June
19:00 - Book Of Thieves
20:00 - A Fate Like Yours
21:00 - Freedom For Your Life
20:00 - Kill The Messenger
23:00 - Deity's muse

Dit gaan jou 50 bokke kos om in te kom, maar onthou dis vir 'n goeie rede!

 
English (United Kingdom)

Polls
Kan Amy Winehouse saam met die groot geeste van die 27 club gesels?
 
Home Nuus Metal Looi hom