Somerfaan se lekker launch
Somerfaan aka At Nel het onlangs sy splinternuwe album Laaste Somer by Kitchener's in Braamfontein, Jozi gelaunch. Dit was 'n moerse jolige party en Musiekvraat en 'n klomp ander bekendes was ook daar.
Somerfaan se nuwe album Laaste Somer skop lekker gat en At Nel het 'n klompbekendes soos Cito van Wonderboom en Arno Carstens vocals op die album laat doen. Check hoe lekker was die party!

Angola Badprop, musiek-journo, en Huyser Burger van Battery9-faam klink 'n glasie.

Die man van die oomblik.

Chris Papenfus en Huyser verwissel woorde.

Deon Maas by die movies.

Marcel Waldeck verduidelik 'n abstrakte onderwerp.

At is reg om te groove.

'n Peinsende At.





Facebook Group
Twitter