Wrestlerish launch

Gaan maak 'n draai by Wrestlerish se album launch in Jozi.

Wrestlerish is 'n upcoming band wat tjop-tjop naam gemaak het met hul pop rock en selfs bietjie country vibes.

Die Gautengse band launch hulle nuwe album, Towns, 29 September in Jozi by Tanz Cafe. En dis 'n free show.

Wrestlerish bestaan uit Werner Olckers op vocals en axe, Jacques Douglas Du Plessis op keys en vox, Gavin Flaks op drums, en die tambourine en David Grevler op bass en tambourine.

Gaan check ook bietjie die band se website: www.wrestlerish.co.za

 
English (United Kingdom)

Polls
Kan Amy Winehouse saam met die groot geeste van die 27 club gesels?
 
Home Nuus Pop Wrestlerish launch