Koppi toe!

Oppikoppi is om die draai en daar's geen Chevelle meer nie, maar wel bands soos Not My Dog, Lark en die meesterlike Dan Patlanksy.

Al die opgewondenheid oor Chevelle wat Oppikoppi gaan speel, het toe sy gat gesien. Eers het die ouens getune hulle speel, wel nou nie meer nie. Hulle is glo besig om te record en die proses vat nou bietjie langer as wat hulle gereken het. Hulle stel egter net hul trip na Suid-Afrika uit en wil nog graag hier kom jam. Hulle word vervang met die Amerikaanse band The Used.
Musiekvraat is moer happy dat een van ons journos (Kevin Mercuur) se band Saintfearless ook vanjaar sy debuut by Oppikoppi gaan maak.

Onthou Koppi skop vanjaar 5 Augustus af en duur tot die 7de.

Die bands wat bevestig het dat hullle Oppikoppi gaan speel, is:
Zebra & Giraffe
Van Coke Kartel
Tumi
Tidal Waves
The Dead will Tell
The Black Hotels
Sum 41
Sipho "Hotstix" Mabuse
Sean Brand Photography exhibition
Saintfearless
P.H.Fat
Not My Dog
Mr Cat & the Jackal
Michelle Shocked
Only When It Rains
Lark
Karen Zoid
Jax Panik
Holiday Murray
Gazelle
FUZIGISH
Fulka
Frankie Fire
Die Tuin Dwergies
Die Heuwels Fantasties
Die Antwoord
Desmond & the Tutus
David Kramer (feat Jack Parow, Francois van Coke, Laudo Liebenberg ens.)
Dan Patlansky
The Used
Bittereinder
Alleen na Desember
ALLAN JOHN
aKING
A fate like yours
 

 
English (United Kingdom)

Polls
Kan Amy Winehouse saam met die groot geeste van die 27 club gesels?
 
Home Nuus Rock Koppi toe!