Just twak
Daai Ras-dude voel nou seker baie beter oor sy weergawe van die anthem!
Just Jinjer se Ard Matthews het omtrent nonsens aangevang met die anthem tydens die bekendmaking van die Bok-groep vir die World Cup.
Of die ou ietsie gerook het of gedrink het om sy nerves te kalmeer, sal net hy weet. Maar dalk het hy sy capo op die verkeerde plek op sy kitaar se nek gesit, want hy het gesukkel om die tune te hou. En dan nie eers te praat van die woorde nie!
Dis nou nie heeltemal wat jy van 'n pro muso verwag nie, en die ou het mos nou al voor moerse groot gehore opgetree.
Check die video en laat weet ons wat jy daarvan tune.




Facebook Group
Twitter