Diary se nuutste

Adrian Hates en die res van Diary of Dreams is terug met nog 'n album waar sy donker stem en melankoliese klanke jou gaan meesleur.

Die Duitse goth of dan darkwave band Diary of Dreams is terug met 'n splinternuwe album.

 

Adrian Hates en sy bende het al moer baie albums uitgereik en die meesleurende melodieë sal jou hart op op een helse knop laat trek.

 

Diary of Dreams speel 26 Augustus in Leipzig by die Darkflower Club en beplan dan om hul nuwe album Ego:X bekend te stel.

 

Daar is ook 'n baie beperkte Deluxe Box beskikbaar, check via http://www.amazon.de/Ego-Fan-Box-inkl-60seitigem-Booklet/dp/B0057SR864 vir meer detail.

 

Die tracklist is:
CD1: X1
01. Into X
02. Undividable
03. Lebenslang
04. Element 1: Zeitgeist  
05. Grey the blue
06. Immerdar
07. Element 2: Illusion
08. Push me feat. Amelia Brightman
09. Element 3: Stagnation
10. Echo in me (X-Version)
11. Element 4: Angst
12. Mein-Eid
13. Splinter
14. Element 5: Resignation
15. Fateful Decoy
16. Weh:Mut
17. Out of X

CD2: X2
01. The Return
02. Push me (X-Version)
03. Undividable (E-Mix)
04. Undividable (Alternative-Mix)

 
English (United Kingdom)

Polls
Kan Amy Winehouse saam met die groot geeste van die 27 club gesels?
 
Home Resensies Rock Diary se nuutste